Doen nou aansoek vir 'n stalletjie by die Waterberg Wildsfees:
Volg net die volgende stappe:
- Lees die Reëls en Terme dokument
- Vul die vorm in hier
- Of laai die aansoekvorm met die reëls en terme hier af en faks of email die ingevulde vorm aan ons, (al die details in die dokument)
- Jy sal Adobe reader benodig om die dokument te kan lees.
- U sal 'n faktuur ontvang met die bankbesonderhede, met 'n verwysings nommer.
- Betaal en faks die deposito strokie om seker te maak jou stalletjie is gereserveer.
























